Algemene huisonderhoud en opknapping

Voel jou huis afgeskeep?

Vanwyksvlei Nutsman help met dakke, verfwerk, herstelwerk, opknappings en algemene huisverbeterings. Betroubare diens, praktiese oplossings en gratis kwotasies.

Gratis kwotasies
Dak seël en herstelwerk
Verf en opknapping
Algemene nutsman-dienste
Vanwyksvlei Nutsman padda mascot
Theo van Wyk079 895 0208

VWN

Hoe ons kan help

Van klein herstelwerk tot groter huisverbeterings — ons help om jou eiendom netjies, veilig en funksioneel te hou.

Dak seël en waterdigting

Seël van lekkasies, liquid rubber oplossings, dak onderhoud en voorkoming van verdere waterskade.

Verfwerk

Binne- en buiteverf, dakverf, voorbereiding en netjiese afwerking.

Algemene herstelwerk

Klein regmaakwerk, instandhouding, vervangings en praktiese handyman-dienste.

Huisopknapping

Verbeterings, opgraderings en netjiese afronding rondom die huis.

VWN

Hoe die proses werk

Ons hou dit eenvoudig — stuur die detail, ons kyk wat nodig is, en gee vir jou ’n duidelike kwotasie.

01

Stuur vir ons fotos

WhatsApp vir ons fotos of ’n kort beskrywing van die werk wat gedoen moet word.

02

Ons bepaal die werk

Ons kyk wat nodig is en vra enige ekstra inligting indien nodig.

03

Jy kry ’n kwotasie

Ons gee vir jou ’n praktiese en duidelike kwotasie.

04

Ons maak dit reg

Sodra jy tevrede is, reël ons ’n datum en kry die werk gedoen.

Kry ’n gratis kwotasie

Wat moet reggemaak word?

Klik op een van die opsies hieronder om vinnig ’n WhatsApp-boodskap te begin.

Oor ons

Jou plaaslike nutsman vir huisverbeterings

Ons fokus op eerlike advies, praktiese werk en bekostigbare oplossings. Of dit nou ’n lekkende dak, verfprojek of algemene herstelwerk is — ons help jou om dit reg te kry.

Vanwyksvlei Nutsman (Pty) Ltd. logo
Geregistreer sedert2020

Plaaslike nutsman-dienste

VWN

Vanwyksvlei Nutsman (Pty) Ltd.
KontakpersoonTheo van Wyk
KwotasiesGratis
Begin met ’n WhatsApp kwotasie

FAQ

Algemene vrae

Gee julle gratis kwotasies?

Ja, kontak ons gerus op WhatsApp met ’n beskrywing en fotos van die werk.

Kan julle help met lekkende dakke?

Ja, ons help met dak seël, liquid rubber oplossings, waterdigting en algemene dak onderhoud.

Moet ek fotos stuur?

Fotos help baie, want dit maak dit makliker om die werk vinnig te verstaan en ’n beter kwotasie te gee.

Kontak

Kry ’n gratis kwotasie

Stuur vir ons ’n WhatsApp met wat gedoen moet word, waar jy geleë is, en indien moontlik ’n paar fotos van die werk.

WhatsApp